Ons het selfs sport beofen! Koerantredaksie Hannes & Petro Check die skylies uit... maar selfs die hoofseun is deel van die groepie!Annelie, Lowis, AnnekeJohan & Anneke 4o days! Die cool chicks! Lowis se going away party was super lekker! Dalk 'n goeie idee om meer gereeld op te dress en agter die snoepie te gaan rook...
Iemand wat as 'n reisiger deur die lewe gaan en fotos neem van alles. Die mooi, die obskure, die eienaardige. En hoop dat iemand anders se lewe aangeraak sal word.
0 Comments:
Post a Comment
<< Home