Thursday, February 15, 2007
Thursday, October 12, 2006
Monday, July 03, 2006
Dullstroom





Die huis het oor die dam uitgekyk,maar ons het baie lekker gekuier by die Dullstroom Inn... jy kan selfs jou perd vasmaak so tussen die kerk en die kroeg!
Die dorp is so rustig, amper asof jy jou stress by die dorpsgrens los tot jy huis toe gaan.
Ons het vrydagaand forel gebraai en murder mystery gespeel...



Wednesday, May 10, 2006
Back 2 School!


Check die skylies uit... maar selfs die hoofseun is deel van die groepie!





Lowis se going away party was super lekker!
Dalk 'n goeie idee om meer gereeld op te dress en agter die snoepie te gaan rook...
Monday, April 03, 2006
Wednesday, March 29, 2006
Tuesday, March 28, 2006
usinthersa
Uiteindelik is ons ook op die web! Wees maar geduldig, die dial up is maar stadig, so om stuff te post gaan dalk so rukkie neem.
Super verbeeldingryk, usinthersa, of hoe se ek Dirk en Des?
Maar gelukkig kan almal darem sien dat ons nog lewe hier in sonnige Afrika. Ons sal julle op hoogte hou.