Thursday, February 15, 2007

Italie!!!

Italie, die land van cafe's, panini's die begin van die renaissance. Waar Michelangelo en Raffael hulle inspirasie gevind het en hul nalatenskap jou asem wegslaan. Waar die geskiedenis onder jou vel inkruip en jou daar wil hou. Dankie vir Kevin & Lauret wat daar gaan trou het! Die fotos is van die hoogtepunte van die reis... Firenzi, Roma, Roma Lido, Ostia, Pompeii.
















2 Comments:

Blogger Annelie said...

Wow! Italie is beautiful Ek is bly julle kon nou ook een van my gunsteling lande sien!

Ek is baie bly julle het dit geniet.

5:28 AM  
Blogger Unknown said...

Absoluut Stunning! Jou foto's maak die travel lus in mens wakker:-)

7:35 AM  

Post a Comment

<< Home