Thursday, February 15, 2007

Italie!!!

Italie, die land van cafe's, panini's die begin van die renaissance. Waar Michelangelo en Raffael hulle inspirasie gevind het en hul nalatenskap jou asem wegslaan. Waar die geskiedenis onder jou vel inkruip en jou daar wil hou. Dankie vir Kevin & Lauret wat daar gaan trou het! Die fotos is van die hoogtepunte van die reis... Firenzi, Roma, Roma Lido, Ostia, Pompeii.